Bravo Fees by Garden Route Casino in Mosselbaai
28 November, 2010 at 11:03 am in Garden Route News
Bravo Fees by Garden Route Casino in Mosselbaai
Gewilde Suid Afrikaanse sterre sal die gehore by die Bravo Fees vermaak
Vanaf 18 tot 22 December 2010 word die gewilde Bravo fees weereens angebied by die Garden Route Casino te Mosselbaai. Gedurende die musiekfees sal die mees gewilde Suid Afrikaanse sterre die gehore by die Bravo Fees vermaak. Soos in die verkede behoort die gesonde gesins vermaak te wees.
Saterdag 18 Desember: Steve Hofmeyr en Bobby van Jaarsveld by Bravo Fees
Toegang: R50 p.p
Sondag 19 Desember : Romanz, Rudi en Corlea, Sarah Theron en Suzanne Rentzke by Bravo Fees
Toegang: R50 p.p
Maandag 20 Desember: Nicholas Louw, Ray Dylan en Lianie May by Bravo Fees
Entrance: R50 p.p
Donderdag 21 Desember: Wicus van der Merwe, Emo Adams en Sorina Erasmus (Flooze van 7de Laan) by Bravo Fees
Toegang: R50 p.p
Woensdag 22 Desember: Kurt Darren, Karen Zoid en Gerhard Steyn by Bravo Fees
Toegang: R50 p.p
Feesgronde open daagliks teen17h00. Kos en wyn stalletjies sal ook oop wees .
Vertonings begin om 19h00. Alleenlik besprekte plekke beskikbaar..
Kaartjies is beskikbaar bydie Garden Route Casino Inligtings toonbank en ook by Computicket.
Vir meer inligting betreffende die Garden Route Casino volg hier




