Welcome, Guest. Login / register for a free account  

Atlete van Laerskool Bertie Barnard Presteer!

28 February, 2011 at 8:33 pm in Garden Route News

Stilbaai presteer by SWD Laerskole Atletiek Kampioenskappe te Oudtshoorn

oudtshoorn-atlete-003

Op Saterdag 26 Februarie 2011 het 17 atlete van die Laerskool Bertie Barnard te Stilbaai aan die SWD Laerskole Atletiek Kampioenskappe deel geneem op Oudtshoorn.

Laerskool Bertie Barnard van Stilbaai spog met 4 SWD atlete

Die Laerskool Bertie Barnard het 4 atlete wat hul SWD Kleure verwerf het; Zak Liebenberg S0/13 Diskus, Megan Maxted DO/12 Diskus, Richard Marshall SO/12 Spiesgooi en Elzé van Tonder DO/11 Gewigstoot.

Hierdie 4 atlete van Stilbaai neem die naweek van die 5de Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskappe deel.

Tags : , , , , Print This Post

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.